Elna Engelbrecht (owner)
       21 Rooikranz Street
       Ruwari
       Brackenfell
Verby is die dae van koskook na 'n dag se harde werk.

U kan vir 4 aande (Maandag - Donderdag) 'n heerlike gekookte maaltyd oppad huistoe kom afhaal.
Verskeie slaaie (in die somer) en poeding is ook beskikbaar.

Die spyskaart verander elke week, so maak seker dat u gereeld kom inloer vir die week se spyskaart.

GESONDE KOS WAT MINDER KOS.
"Wat eet ons vanaand?"
Klik op die rekenaar en stuur 'n kommentaar aan my.
Click on the computer and send a coment to us which we will publish here.





Besigtig spyskaart/menu op u cell
Kliek hier


Weens stygende voedselpryse word ons genoodsaak om die pryse vanaf 1 Februarie te verhoog.


Pryse:    normale bord        R65
                xtra groot bord    R75

              kinderbakkie        R25

              slaai                      R15

              poeding                R15